Ron Perlman

Ron Perlman
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Ronald Perlman
Geboorte 13 April 1950 (1950-04-13)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1975–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ron Perlman (gebore 13 April 1950) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hellboy (2004) en Hellboy II: The Golden Army (2008), en in die televisiereekse Beauty and the Beast (1987) en Hand of God (2014).


Developed by StudentB